Maria I van Skotland

Maria I
Koningin van Skotland
Bewind 14 Desember 1542 – 24 Julie 1567
Gebore 8 Desember 1542[1][2][3]
Linlithgow, Skotland
Gesterf 8 Februarie 1587 (op 44)[4]
Northamptonshire, Engeland
Voorganger Jakobus V
Opvolger Jakobus VI
Gade van Frans II van Frankryk
Henry Stuart, lord Darnley
James Hepburn, Graaf van Bothwell
Kinders Jakobus VI van Skotland (Jakobus I van Engeland)
Vader Jakobus V
Moeder Maria van Guise

Maria I van Skotland (Engels: Mary, Queen of Scots; 8 Desember 1542 – 8 Februarie 1587), ook bekend as Maria Stuart, het van 14 Desember 1542 to 24 Julie 1567 oor Skotland regeer.

  1. Volgens biskop John Lesley is Maria op die 7de gebore, maar Maria en John Knox het beweer dit was die 8ste, die feesdag van die Onbevlekte Ontvangenis van die Maagd Maria. Sien verwysings 2 en 3.
  2. Fraser, Antonia (1994) [1969]. Mary Queen of Scots. Londen: Weidenfeld and Nicolson. ISBN 978-0-297-17773-9
  3. Wormald, Jenny (1988). Mary, Queen of Scots. Londen: George Philip. ISBN 978-0-540-01131-5
  4. Hoewel Kotolieke Europa in die 1580's oorgeslaan het na die Gregoriaanse kalender, het Engeland en Skotland die Juliaanse kalender behou tot in 1752. In hierdie artikel is datums voor 1752 volgens die Juliaanse kalender; daar word egter aangeneem dat ’n spesifieke jaar op 1 Januarie begin het, eerder as op 25 Maart.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy